Articles and Stories

Dien 'met blydskap'

Hudson TaylorAlles wat jy uit die Here se hand ontvang, is 'n geskenk om te geniet, maar ook 'n saadjie om te kweek. Het jy goeie opleiding? Leierseienskappe? Meer geld as wat jy vir jou behoeftes nodig het? God het hierdie 'sade' aan jou gegee om te vertroetel. Daar is basies drie tipes mense: diegene wat nie kan nie, of weier om die probleem raak te sien; diegene wat dit wel raaksien, maar tevrede is om die oplossing aan ander oor te laat omdat hulle dit nie veroorsaak het nie; diegene wat die probleem raaksien en ten spyte daarvan dat hulle nie die oorsaak is nie, gewillig is om dit aan te spreek.

Read more...

Lewe tussen die treë

base2002Daar is die inherente gevaar in die stel van doelwitte dat ons maklik glo ons kan slegs gelukkig wees wanneer ons eendag die doelwitte bereik het. Ons sê 'Wanneer ek my kwalifikasie behaal, trou, kinders kry, my eie huis besit...', dus stel ons aanhoudend ons lewe uit.

'n Professor is genooi om 'n praatjie by 'n militêre basis te lewer. Hy het 'n soldaat, Ralph, op die lughawe ontmoet. Hulle het saam na die bagasie-vervoerband gestap, maar Ralph het kort-kort verdwyn, een keer om 'n ou dame te help, een keer om vliegtuie aan twee kleuters te wys, en een keer om padaanwysings aan iemand te gee.

Read more...

More Articles...

Search this website

CUM Books (Latest)

Vra God te veel?

vra god te veelBraam Hanekom bied in Vra God te veel? ’n verruimende gelowige perspektief oor 40 uiteenlopende aktuele kwessies, van die politiek tot klimaatsverandering. Dit rus elke leser toe om nuut te kyk na die wêreld om ons en werklik ’n verskil te maak waar ons leef. (docLees meer)

 
Die Storie

die storieOntdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. Die Storie is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saam­geweef. (docLees meer)

 
Jesus Radical, Righteous, Relevant

radicalJesus Radical, Righteous, Relevant is an essential read to all Christians. Stephan Joubert provides readers with insight into where they belong in God’s kingdom and places Jesus in center position in the church (docRead more)

 
Geloofskatte in Hebreërs

9781770009509Adrio König fokus in Geloofskatte in Hebreërs op die breër perspektiewe van die Hebreërbrief. König dring deur tot kernsake van Hebreërs soos: Waarom is Hebreërs geskryf en watter groot geloofsake en -probleme word bespreek? Die 7 studies help gelowiges om die hooftemas van die brief in die oog te hou en in verband te bring met die lyne in die res van die Skrif. (docLees meer)

 

Ministry links

tehillah2207

straatwerkStopAbuse

nuwewyn

Juig-logo

yada-logo

 

amos_logo

1323855269

1323861593