Biltong en blomme
Die Here wys vir my vanoggend 'n biltong kas. Vars en uitgesoekte snitte vleis word daar opgehang net om dag vir dag uit te droog en uiteindelik versnipper en geëet te word.
Dit is hoe dit gaan in sommige kerke. Omrede die predikante, pastore, priesters, ouderlinge en diakens, nie vir Jesus persoonlik ken nie, maak hulle herkenbare klanke (hulle gaan deur die motions) maar daar is geen Lewe in hulle nie. Die satan verskeur hulle en maak net wat hy wil.
Toe wys die Here vir my 'n blommewinkel. Die skakerings en verskeidenheid blomme lok jou van buite en sodra jy binne kom vul 'n aangename geur jou. Jy ruik aan die blomme en elkeen ruik lekker. Bytjies en goggatjies besoek hulle en bestuif weer ander blomme in die omgewing en nuwe lewe word voortgebring. Mense koop van hierdie blomme, al is dit 'n enkele roos of 'n bos blomme en gee dit weer op hulle beurt vir mense vir wie hulle lief is of voor omgee.
Dis gemeentes waar God sentraal is, waar daar liefde onder mekaar is. Daar is Lewe.
| < Prev | Next > |
|---|
Receive our free newsletter
Latest Blog Entries
- Dinosaurusse
- Lewenslesse
- Die groter prentjie
- Nors mannetjies
- Kennis of boesemvriend
- Baklei teen jouself
- Lewe in Sy goedheid
- Vrygemaak om te lewe
- Some people just don't get it
- Realiteit
- Slaggate
- Komposhoop
- Die fluitende voëltjie
- 300 jaar in die kol
- Skeermes
- Live up to your challenges
- Biltong en blomme
- My eerste salaris
- Wat regtig iets beteken in die lewe
- ‘n Nuwe hart
- The best motivation
- Afleibaarheids sindroom
- Verlore vakansiedag
- Draf-loop
- Deur watter lens kyk jy?
- Is Jesus enough?
- Geestelike dwelms en penwortels
- Die kat op die bed
- Zoeloe-impie
- Oom Louis
Search this website
Latest inspirational additions
- What's too difficult
- Become blameless and pure
- One Of The Best Things I Can Do With My Lips
- Om God se skepping op te pas
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Interesting Facts #657
- Galatians 2:20
- Crucified with Christ
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Fully Present
- Wat 'n krisis aan jou leer
- Interesting Facts #656
- Words of Wisdom
- Discretion wiil protect you
- Inspirational Quote
- A Faithful Saying
- Wil jy nie wag nie?
- Interesting Facts #655
- Proverbs 2:11
- If God is for us.
- Interesting Facts #656
- Inspirational Quotes
- Words of Wisdom
Latest humor additions
- Uno Dos
- Humor quote
- Humor 18/05/12
- Funny Eggs #4
- Humor quote
- Humor 16/05/12
- Funny Eggs #3
- Humor quote
- Humor 14/05/12
- Funny Egg 09/05/2012
- Funny Quote
- Humor
- Funny Eggs #2
- Humor quote
- Humor 07/05/2012
- Funny Eggs #1
- Humor quote
- Humor 25/04/2012
- Before and After pictures
- Humor quote
- Humor 23/04/2012
- Listen to Mom
- Humor quote
- Humor 20/04/2012
- Upgraded Security
- Humor quote
- Humor 18/04/2012
- Duck Scam
- Humor quote
- Humor 13/04/2012
CUM Books (Latest)
| Die standvastige vrou |
|
| Die eindtyd is hier |
|
| Unstuff |
|
| Liglopers |
|
Home
Oor ons bediening
Articles and Stories
Johann's Blog
Discipleship
Interesting Facts
Photo articles
View Index
Inspirational
Devotionals
Inspirational Images
SMS Wording
Humor
Humor and Cartoons
Multimedia
Books
Contact Us

















