Artikels deur Christo Nel - nuwewyn.co.za
’n Lewenstyl van eenvoudIn die tipiese Westerse wêreld waarin die meeste van ons lewe, besef ’n mens nie aldag hoe jy beïnvloed en gebombardeer word deur die media en dit wat elke dag rondom jou aan die gang is nie. Dit is asof ons afgestomp raak en soos skape agter die modegier van die dag aanstap. Daarom is dit vir my half-ontnugterend om saam met ons goeie gelowige vriende - wat al vir 5 jaar in Saudi Arabië permanent bly - hier in Suid-Afrika in ’n tipiese moderne winkelsentrum rond te stap en te luister na hulle reaksie. Soos wanneer hulle half-oorbluf word deur al die luuksheid en pryse van alles en in die besonder die kleredrag van jan en sannie alleman in die gange.
|
|
|
Home
Oor ons bediening
Articles and Stories
Johann's Blog
Discipleship
Interesting Facts
Photo articles
View Index
Inspirational
Devotionals
Inspirational Images
SMS Wording
Humor
Humor and Cartoons
Multimedia
Books
Contact Us





Braam Hanekom bied in Vra God te veel? ’n verruimende gelowige perspektief oor 40 uiteenlopende aktuele kwessies, van die politiek tot klimaatsverandering. Dit rus elke leser toe om nuut te kyk na die wêreld om ons en werklik ’n verskil te maak waar ons leef. (
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. Die Storie is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. (








