Die Boesman se Onse Vader
Onse Vader wat doer êrens vêr bo in die bloulug is, diese warm dag wil ikke op myse kniege tot U kom bid:
Lat U se koningskap tog by ons kom, en lat U se grootheid hier tissen ons staan gemaak kan worre, en lat U se wil gebeure doer bo by U rond, net so gebeure hier by ons Boesm’land se grond.
Gee ons vandag onse jai-impie kos en vergewe ons, onse sondige gemors, sos ons die ander minse sin vergeef.
Here lat die kwaad doen goerterse wye draaie om ons loop en gee tog samblief Here lat die duwel nie naby kom nie.
Die minse doen sulke lelike goerters teen my, maar help to samblief dat ik dit nie sal raak sien nie, dan sal U mos ok nie myne raak sien nie.
U is vir altyd en vir altyd.
Amene my groot KROON.
(Geskryf deur : PJ van den Heever, Bonnievale. Navrae : 023 6163310)
| < Prev |
|---|
Receive our free newsletter
Latest Publications
- Turynse Doodskleed dalk eg, sê navorsers
- Bear Grylls: God's Ultimate Survivor
- Heilige oomblikke tussen die rotte...
- Egskeiding: Is Daar 'n Christen-alternatief?
- Christene behoort nie fees te vier, sê kerkleiers
- The King James Bible: 400 Years Old
- Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe
- Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom
- Christus, Hoof van die Kerk
- Keuses beïnvloed jou lewe
- Is Jesus barbeque of die goeie ou tomato flavour?
- 'Jesus-era' burial shroud found
- Aanneem is sonder omdraai
- A Man Fell in a Hole
- Christen-sendelinge beperk
Search this website
Latest inspirational additions
- What's too difficult
- Become blameless and pure
- One Of The Best Things I Can Do With My Lips
- Om God se skepping op te pas
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Interesting Facts #657
- Galatians 2:20
- Crucified with Christ
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Fully Present
- Wat 'n krisis aan jou leer
- Interesting Facts #656
- Words of Wisdom
- Discretion wiil protect you
- Inspirational Quote
- A Faithful Saying
- Wil jy nie wag nie?
- Interesting Facts #655
- Proverbs 2:11
- If God is for us.
- Interesting Facts #656
- Inspirational Quotes
- Words of Wisdom
Latest humor additions
- Uno Dos
- Humor quote
- Humor 18/05/12
- Funny Eggs #4
- Humor quote
- Humor 16/05/12
- Funny Eggs #3
- Humor quote
- Humor 14/05/12
- Funny Egg 09/05/2012
- Funny Quote
- Humor
- Funny Eggs #2
- Humor quote
- Humor 07/05/2012
- Funny Eggs #1
- Humor quote
- Humor 25/04/2012
- Before and After pictures
- Humor quote
- Humor 23/04/2012
- Listen to Mom
- Humor quote
- Humor 20/04/2012
- Upgraded Security
- Humor quote
- Humor 18/04/2012
- Duck Scam
- Humor quote
- Humor 13/04/2012
CUM Books (Latest)
| Die standvastige vrou |
|
| Die eindtyd is hier |
|
| Unstuff |
|
| Liglopers |
|
Home
Oor ons bediening
Articles and Stories
Johann's Blog
Discipleship
Interesting Facts
Photo articles
View Index
Inspirational
Devotionals
Inspirational Images
SMS Wording
Humor
Humor and Cartoons
Multimedia
Books
Contact Us

















