Christen-sendelinge beperk
Seoel – Suid-Korea wil Christen-sendelinge keer om na die Midde-Ooste te gaan aangesien hulle weerloos is teen terreuraanvalle.
Volgens staatsamptenare oorweeg die regering beperkings op sendingwerk na sekere lande aangesien dit lewensgevaarlik is vir sendelinge, sowel as vir ander Suid-Koreaners.
“Hulle werk is teenstrydig met dié lande se ideologie en dit maak hulle teikens vir Al-Kaïda of die Taliban,” het ‘n regeringswoordvoerder verduidelik.
“Daar is ook die moontlikheid dat ander burgers se lewens in gevaar gestel word.”
Suid-Korea het een van die wêreld se grootste hoeveelheid sendelinge in ander lande.
Volgens die Korea World Missions Association, is daar omtrent 19 000 mense op die sendingveld.
Volgens Suid-Korea se minesterie van buitelandse sake is talle Koreaanse sendelinge die afgelope paar weke uit lande soos
Dié lande verbied Christene om mense te bekeer.
In 2007 is 23 sendingswerkers van ‘n Suid-Koreaanse kerk in
Die Taliban het twee vermoor en die ander vrygestel nadat die Suid-Koreaanse regering ingestem het om hul troepe uit
Volksblad (Sapa-AP)
| < Prev | Next > |
|---|
Home
Oor ons bediening
Articles and Stories
Johann's Blog
Discipleship
Interesting Facts
Photo articles
View Index
Inspirational
Devotionals
Inspirational Images
SMS Wording
Humor
Humor and Cartoons
Multimedia
Books
Contact Us
















