Blydskap-getuienis in kerk ontroer
Die vrou stap in swart geklee op Paas-Vrydag tot skuins voor die preekstoel langs die nagmaal-tafel en neem dan die mikrofoon met besliste hande.
Daar’s iets berustends, maar ook ’n vonkeling, ’n ongelooflike opgewondenheid en blydskap, in haar oë te bespeur.
Haar stem is sag, bewend, amper onhoorbaar, wanneer sy beskroomd half na regs kyk en verduidelik dat dit maar nog élke keer vreesaanjaend is om so voor mense te praat.
Dan begin sy beslis en met meer vertroue uitvoerig praat oor haar jare lange gehoop, gewens en gebede vir haar kind se genesing.
Dan stop sy ewe skielik vir ’n ewigheid. (’n Ewigheid wat my nou nog hoendervleis gee.)
En tussen haar blydskap-trane wat die kerk vol vloei (tussen wýn en brood – genesing en Ewige rédding) en wat steeds nog teen my wange afrol, staan ’n brose moeder met bewende hande – en huil, en huil, en huil met haar hand oor haar mond die woorde nét-nét uit:
“My kind...my kind het ’n nier gekry...”
Louis Heunis (Kimberley)
(Bron : Volksblad)
| < Prev | Next > |
|---|
Receive our free newsletter
Latest Testimonies
- God het ingegryp, sê boer
- The Miracle of a Brother's Song
- Logan, the Sky Angel Cowboy
- Blydskap-getuienis in kerk ontroer
- The horses are puzzled
- Deur Sy genade leef ons seun nog
- He Only Missed One Service!
- Vragmotor kom tot stilstand bo-op voertuig
- Kleuter was glo in hemel
- Vissermanne oorleef rowwe see in visserskuitjie
- Haiti Aardbewing
- 'n Getuienis oor dwelmverslawing
- Anthonie Bougas - Genees na gebed
- Boere haal kankerlyer se oes van die land af
- Buchan voorspel, toe reën dit
- Ek het 'n nuwe lewe gekry
- Die Here het 'n lewe kom red
- 'n Vrou se gebed en dokters staan verbaas.
- Pastor saved by psalm book
- God se beskerming tydens 'n motorbotsing
- Rugbyspeler kan weer loop ná gebed
- ‘Jesus het my teruggebring'
- Ou Abraham
- Seun gou beter 'danksy gebede'
- Hendrik Nel beleef die teenwoordigheid van God
- David Funzamo
- An interview with Rick Warren
- Werkers in laaigraaf gedoop
- "Niks is onmoontlik vir my God nie"
- Getuienis
Search this website
Latest inspirational additions
- God's Love for a City
- God is gracious and compassionate
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Oorgawe (1)
- Interesting Facts #658
- What's too difficult
- Become blameless and pure
- One Of The Best Things I Can Do With My Lips
- Om God se skepping op te pas
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Interesting Facts #657
- Galatians 2:20
- Crucified with Christ
- Words of Wisdom
- Inspirational Quote
- Fully Present
- Wat 'n krisis aan jou leer
- Interesting Facts #656
- Words of Wisdom
- Discretion wiil protect you
- Inspirational Quote
- A Faithful Saying
- Wil jy nie wag nie?
Latest humor additions
- Preferences
- Humor quote
- Humor 21/05/12
- Uno Dos
- Humor quote
- Humor 18/05/12
- Funny Eggs #4
- Humor quote
- Humor 16/05/12
- Funny Eggs #3
- Humor quote
- Humor 14/05/12
- Funny Egg 09/05/2012
- Funny Quote
- Humor
- Funny Eggs #2
- Humor quote
- Humor 07/05/2012
- Funny Eggs #1
- Humor quote
- Humor 25/04/2012
- Before and After pictures
- Humor quote
- Humor 23/04/2012
- Listen to Mom
- Humor quote
- Humor 20/04/2012
- Upgraded Security
- Humor quote
- Humor 18/04/2012
CUM Books (Latest)
| Die standvastige vrou |
|
| Die eindtyd is hier |
|
| Unstuff |
|
| Liglopers |
|
Home
Oor ons bediening
Articles and Stories
Johann's Blog
Discipleship
Interesting Facts
Photo articles
View Index
Inspirational
Devotionals
Inspirational Images
SMS Wording
Humor
Humor and Cartoons
Multimedia
Books
Contact Us
















