’n Seisoen van hoop

seisoenIn ’n Seisoen van hoop wys Solly Ozrovech in 366 dagstukke vir lesers dat daar baie positiewe en goeie dinge uit die verlede aan ons gegee is, maar dat ons nie daar moet vassteek nie. Ons moet elke dag gryp as ’n genadegawe uit God se hand, en toekomsgerig leef. (Lees meer)