Nuutgemaak

nuutgemaakDie 366 oordenkings in Nuutgemaak! sal le­sers help om sekerheid in hul God te vind en nuwe intimiteit met Hom te beleef. Die temas wat Elza Meyer behandel, sluit in: “Nuutgemaak in die nuwe jaar”, “Liefde is vir altyd”, “In biddende afhanklikheid”, “Aan die voet van die Kruis”, “Vervul met God se Gees”, “Lewe nou saam met die Heilige Gees”, “Gehoorsame gelowiges” en “Visioene, gesigte en openbarings”. (Lees meer)