In My lewe in God se wil

my lewe in God se wil copyIn My lewe in God se wil fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil. Hy fokus onder meer op: God se wil deur gebed, ’n Bybel-roetegids na God se wil en waar pas God se wil in as ons ly? Hierdie dagboek sal vir jou wys in en deur Christus gebeur God se wil glashelder. Leef in Hom, dan is jy in sy wil! (Lees meer)