Sê ja vir geluk

ja vir gelukJannie le Roux maak dit in Sê ja vir geluk! duidelik dat geluk ’n keuse is wat ons elke dag moet maak. Die 366 oordenkings spreek daarvan dat ware geluk daarin lê om God te dien, in die hede te leef en vreugde te vind in eenvoudige dinge. Sê ja vir geluk! sal elke leser inspireer om weer nader aan God te begin leef – en in die proses ware geluk te vind. (Lees meer)