“The Lord will guide yOu always; He will satisfy yOur needs in a sun-scOrched land and will strengthen yOur frame.” - Isaiah 58:11

never stop believing you can do better everytime. if all else fails, don’t forget that an ordinary YOU has an extraordinary GOD to back you up..

Leave something for “GOD” But never leave “GOD” for something. Coz in life, something will leave you.. but “GOD” will ALWAYS be there for you!!

the point of prayer is not always to get answers from God, but to have perfect & complete unity with him. So endure the day with prayers!

maY God iNspRe u wEn u feeL dOwn, encOurage u wen u feeL Lyk quitiNg, & guiDe u wEn oL thNgs bCOm cnfusing. Stay hapy coz dats hw I waNt u 2 b!!

One good reason why we should pray: it’s because GoD can do more in 5 seconds than what we can do for ourselves in 5 years..

God writes with a pen that never blots, speaks with a tongue that never slips, and acts with a hand that never fails. Trust Him! He knews best!

Like toddlers learning to walk, we all stumble & fall. But God, like a proud Father, picks us up, dusts us off & cheers us on as we try again..

A person tired & down because of lives trials & hardships asked God,.. “Why so many hills & mountains to climb in Life?” God answered.. “ for you to have a better view..

The point of prayer is not always to get answers from God, but to have perfect & complete unity with him. So endure the day with prayers!

May God wash away all your troubles & keep you refreshed throughout the day.

Little keys can open big locks. Simple words can express great thoughts. Hope my simple Hi can make you smile & make your day worth while.

Gister was God genadig, more sal Hy weer genadig wees, en die daaropvolgende dae totdat die trompet blaas en tyd deur die ewigheid ingesluk word. Tussen vandag en dan is elke oomblik van 'n Christen se lewe 'n oomblik van genade.

Geloof is die kuns om, ten spyte van veranderende stemminge vas te hou aan die dinge wat jou rede eenmaal aanvaar het.

Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie, bid vir krag wat groot genoeg is vir jou take.

Ons Vader het Sy hand aan die rat en Sy oog op die uiterste draai van die pad.

Bekommernis kom uit 'n gedagtewêreld wat die toekoms sonder hoop konstrueer en wat daarin slaag om selfs van die hemel 'n hel te maak. Maar die hel word gedink is nie 'n werklikheid nie. En juis daarom is dit so moeilik om teen bekommernis te veg.

Defend the Bible? I would just as soon defend a lion. Just turn the Bible loose. It will defend itself.

'n Heilige lewe sal 'n blywende indruk op ander maak. 'n Vuurtoring het nie nodig om lawaai te maak nie; dit moet net skyn.

Leef met die oë van 'n kind - wat jubel oor vissies in die water, wat vra wie die sterre aangesteek het en wat van jou hou omdat jy kan fluit.

U are writing a Gospel. A chapter a each day, by the deeds that u do and the words that u say. Men read what u write, if it's false or true. Now, what is the gospel according to you?

God's love cannot and will not change. Feel special today.

'n Mens kan net stilbly solank jy luister. Waar die luister ophou begin die raas van buite en van binne. Net wie luister, is een met die mense en die wêreld.

Don't judge each day by the harvest you reap, but by the seeds you plant.

We live in deeds, not years; in thoughts, not figures on a dial. We should count time by heart throbs.

The glory of Christianity is to conquer by forgiveness.

Sometimes you just have to take the leap, and build your wings on the way down.

The best preparation for good work tomorrow is good work today.

To get to the top you need to take the first step. One step at a time.

Search this website

CUM Books (Latest)

Die standvastige vrou

standvastigPriscilla Shirer daag met Die standvastige vrou alle vroue uit om God se roeping vir hulle lewe doelbewus uit te leef. Die 13 voornemens stel vroue in staat om waarlik ’n godvrugtige nalatenskap te hê deur die bagasie van die verlede neer te sit, hul oortuigings opnuut te definieer en daarna te streef om vir die res van hul lewe toegewy aan God, hulle huwelik en hulle kinders te leef. pdfDie_standvastige_vrou.pdf76.74 KB

 
Die eindtyd is hier

eindtydJoshua Jordan ontwikkel ’n hoogs gesofistikeerde missiel-verdedi gingsisteem, ’n laserskild met die kode­naam Terug-na-sender. Wêreldmagte span saam om die verdedigings­meganisme te steel terwyl die VSA-regering enigiets sal doen om die land se dreigende ekonomiese katastrofe te verhoed ... al beteken dit hulle moet Jordan én sy wapen uitlewer. Die eindtyd is hier is ’n adrenalien-gevulde spanningsverhaal deur topverkoper-outeurs Tim LaHaye en Craig Parshall. pdfDie_eindtyd_is_hier.pdf317.13 KB

 
Unstuff

unstuffUnstuff is a mostly pain-free guide to downsizing with many tips and advice on how to live with less and still be happy. Unstuff addresses the issues of why we feel compelled to fill our lives with so much stuff. Authors Michael and Hayley DiMarco discuss the symptoms, and they ask many questions. What can you live without? What do you fear being without? What do you have simply because it makes you feel happy? Unstuff concludes with some timely and prudent advice: live within your means. pdfUnstuff.pdf132.19 KB

 
Liglopers

LiglopersHy het van kleins af gewéét dat hy anders is, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Met Liglopers vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms en ’n wegdraai van God sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het. Vandag leef hy sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam. Liglopers het ook ʼn “QR code” sodat lesers ’n lied deur Andries Hendrik gratis kan aflaai in MP3-formaat.

(pdfLees meer124.92 KB)

 

Ministry links

straatwerkStopAbuse

nuwewyn

Juig-logo

 

 

amos_logo

1334042892

1336480662