Braam Hanekom bied in Vra God te veel? ’n verruimende gelowige perspektief oor 40 uiteenlopende aktuele kwessies, van die politiek tot klimaatsverandering. Dit rus elke leser toe om nuut te kyk na die wêreld om ons en werklik ’n verskil te maak waar ons leef. (Lees meer)
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. Die Storie is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. (Lees meer)
Jesus Radical, Righteous, Relevant is an essential read to all Christians. Stephan Joubert provides readers with insight into where they belong in God’s kingdom and places Jesus in center position in the church (Read more)
Adrio König fokus in Geloofskatte in Hebreërs op die breër perspektiewe van die Hebreërbrief. König dring deur tot kernsake van Hebreërs soos: Waarom is Hebreërs geskryf en watter groot geloofsake en -probleme word bespreek? Die 7 studies help gelowiges om die hooftemas van die brief in die oog te hou en in verband te bring met die lyne in die res van die Skrif. (Lees meer)